Pous Julius II

Pous Julius II
Geboortenaam Giuliano della Rovere
Pontifikaat begin 1 November 1503
Pontifikaat eindig 21 Februarie 1513
Voorganger Pius III
Opvolger Leo X
Gebore 5 Desember 1443
Albisoli, Italië
Sterf 21 Februarie 1513
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Julius

Pous Julius II was die 216de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1503 tot 1513. Sy bynaam was "Il Papa Terribile" (die verskriklike pous).[1]Sy pontifikaat is gekenmerk deur 'n aggressiewe buitelandse beleid, ambisieuse bouprojekte en die bevordering van die skone kunste.

  1. Blech, Benjamin; Doliner, Roy (2008). The Sistene Secrets. New York, NY: HarperCollins Publishers. p. 106. ISBN 978-0-06-146904-6.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search